Piet Botha
Die Hits

Die Hits

Tracks:

    DIE NUWE HITS:

  1. Vandat Jy Weg Is [4.01]
  2. Wind En Weer [3.35]
  3. Slagtersnek [3.36]

    DIE OU HITS:

  4. Klein Bietjie Reën [4.37]
  5. Die Kind [4.37]
  6. Suitcase Vol Winter [4.21]
  7. Sien Jou Weer [4.02]
  8. Marilyn Monroe [3.09]
  9. Kankerreën [4.21]
  10. Staan Saam Burgers [4.21]
  11. Blues Vir Louise [4.49]
  12. Donkermaan [4.27]
  13. Loftus Versfeld [4.08]
  14. Van Tonder [4.35]
  15. Jan Skopgraaf [4.07]
  16. Laat Die Wiele Rol [5.20]

    DIE BONUS HIT:
  17. Verslag [3.58] from Om Te Breyten

Piet July 2001

All songs composed by Piet Botha except 'Verslag' by Breyten Breytenbach (Words) & Piet Botha (Music)

Click on song titles for the lyrics. Thanks to the www.gipsie.co.za website for these lyrics.

Musicians:

    All tracks:

  • Piet Botha: vocals, guitars, harmonica, piano
  • Jonathan Martin: guitars, cellos and vocals

    Tracks 1, 2 & 3:

  • Ron Brettell: keyboards
  • Robin Tapuch: percussion, vocals
  • Marinda de Goede: backing vocals
  • Tertuis du Plessis: bass
  • Paul van de Waal: drums

    Recorded at Big Ears Music by John Lindeman & Robin Tapuch,
    Johannesburg, September 2001


    Tracks 4, 5, 6, 7, 8, 10, 12 & 14:

  • Jorik Pienaar: drums
  • Jason Phillips: bass

    Recorded at Sunset Recording Studios, Stellenbosch, Winter 1997.
    Released on Suitcase Vol Winter


    Tracks 9, 11, 13, 15 & 16:

  • Tertuis du Plessis: bass
  • Paul van de Waal: drums
  • Brenda Pieterse: vocals
  • Simon Orange: Hammond organ
  • Anri Serfontein: violin

    Recorded at Sunset Recording Studios, Helshoogte, Winter 1999.
    Released on Jan Skopgraaf


    Track 17:

  • Tertuis du Plessis: bass
  • Paul van de Waal: drums

    Recorded at Sunset Recording Studios, Helshoogte Autumn 2000.
    Released on Om Te Breyten

Release information:

October 2001, EMI, CDEMIM (WLM) 010

MP3s: Listen to a medium quality MP3 sampler of 3 of Piet's hits;
Sien Jou Weer, Suitcase Vol Winter, Laat Die Wiel Rol (3:25min; 1.2Mb)

Listen to a medium quality MP3 of Slagtersnek (3:33min; 1.5Mb)

Listen to the demo version of 'Slagtersnek'. Original title was Bok en Spring (3:38; 1.08Mb)

Review:

Piet recently signed to EMI SA and a compilation of his best loved hits has been released including 3 new tracks recorded in September this year. 'Verslag', with lyrics by Breyten Breytenbach, which was previously only available on the 'Om Te Breyten' CD has also been added as a bonus track. The 3 new songs 'Vandat Jy Weg Is', 'Slagtersnek' and 'Wind en Weer' are welcome additions to Piet's catalogue of songs about life, the ghosts that haunt us and South African history. Ron Brettell (ex-Circus & Hotline and more recently involved with the 'We Are The Stormers' song and 'African Footprint' stageshow) has added an extra dimension to Piet's songs with his Hammond organ sound.

All Piet's classics are here including: 'Sien Jou Weer', 'Blues Vir Louise', 'Donkermaan' and 'Laat Die Wiele Rol'. A sad omission, though, is the brilliant song about the border war 'Goeienag Generaal' but maybe the CD compilers felt this song was too harsh for inclusion and I would probably have to agree.
-- Brian Currin, November 2001

Press Release
SA Rock Digest 18 November 2001:


Piet Botha en Jack Hammer het Augustus 2001 ‘n nuwe platekontrak met EMI geteken, wat vyf nuwe albums sal behels, drie in Afrikaans en twee Engelse albums. Die eerste Afrikaanse album is pas deur EMI vrygestel nl. ‘Die Hits’ wat ‘n samestelling is van die beste van Suitcase Vol Winter en Jan Skopgraaf asook drie nuwe snitte. Die album het al uitstekende ontvangs in die media gehad. Beeld se Dirk Jordaan het daarna verwys as “‘n glansproduk” en Natie Botes van Die Volksblad noem Die Hits “‘n versamelaars item” ens.

Piet Botha & Jack Hammer is legendes in Suid-Afrikaanse Musiek, en het nooit hulle oorspronklikheid ingeboet bloot vir kommersieële sukses nie. Daar is al baie geskryf oor die groep en hulle werk en meer inligting kan ook op die website http://www.pietbotha.com verkry word.

Piet en twee lede van die band vertrek teen einde November op ‘n hewige toer om die nuwe album in die Kaapprovinsie bekend te stel. Die toer begin in Pretoria op die 23ste November by die Steak And Ale in Centurion. Dan na Bloemfontein en af Weskus toe. Na ‘n hele rits vertonings in die Kaap en omgewing gaan die broeders op met die Ooskus en eindig die toer in Port Elizabeth.

Piet Botha self is baie gelukkig met sy nuwe tuiste by EMI en sę: “Dis ‘n groot verligting dat ons werke nou oral beskikbaar sal wees. Deur die jare het soveel mense altyd kom kla dat die musiek nie vrylik op die rakke is nie. Dit sal nou verander, maar gelukkig is ons nog altyd op die langpad, dit is ons Lot dit is ons Lewe!!

Buy CDs:

Buy South African CDs from Sugar Music

SugAr Music